MySus
MYGEBED bracelet
MYGEBED bracelet
Couldn't load pickup availability
MySus wat Bid
Dra jou geloof. Dra jou gebed
1. Wysheid
Bid vir God se leiding :
"As een van julle wysheid kortkom, laat hom dit van God bid wat aan almal gee sonder om verwyt te maak — en dit sal aan hom gegee word."
— Jakobus 1:5
2.Krag
Bid vir emosionele, geestelike en fisieke krag
"Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vlerke soos die van ’n arend."
— Jesaja 40:31
3. Vertrou
Bid vir Kalmte en vertroue deur storms
"Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging aan God bekend word."
— Filippense 4:6
4. Dankbare Hart
Bid vir dankbaarheid
"Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle."
— 1 Tessalonisense 5:18
5. Nooit alleen
Bid vir innigheid met God en 'n dieper verhouding
"Nader tot God, en Hy sal tot julle nader."
— Jakobus 4:8
Share

